Meer oor Kleinberg Produkte

Ons doen dit reg, die eerste keer

Kleinberg Produkte

Kleinberg Produkte (Edms) Bpk. is 'n diens-georiënteerde maatskappy met 'n verskeidenheid van dienste. Hierdie dienste sluit in staal heinings, beligting, sekuriteit, elektriese werk, bouwerk, en herstel.

Kontak ons vir:

  • heinings en sekuriteitsprodukte;
  • staal persing en snywerk, en
  • staalwerk, insluitend vertoonstaanders, elektriese omhulsels, en interne poeierbedekking

Die hart van ons besigheid is 'n span kundiges in hulle onderskeie velde, wie verseker dat wat ons jou bied, die beste is wat jy kan kry.

Produkte

Produkte

Nuwe braai vir n kliënt  Nuwe braai vir n kliënt

Hier is 'n nuwe braai wat ons vir 'n kliënt gebou het. Die konstruksie is eenvoudig, maar die afwerking is pragtig.

Uitstalrakke

Ons verskaf verskeie staanders en rakke om jou produkte op die beste manier te vertoon. Of jy boeke uitstal, 'n publieke uitstalling benodig, of gimnasium uitrusting moet stoor, skakel ons vandag nog.

Sekuriteits omheinings

Met die toename in die diefstal van gespesialiseerde uitrusting, insluitend batterye en omskakelaars, verskaf ons 'n verskeidenheid oplossings wat dit onmoontlik maak om in te breek.

Staaltafels

Ons vervaardig tafels in verskeie groottes en hoogtes vir skole, of waar ookal kinders moet werk. Hierdie tafels word in 'n verskeidenheid van kleure geverf. sodat die kinders dit sal geniet om daar te sit en werk.

Poeier bedekking

Ons verseker dat staal produkte die toets van tyd sal deurstaan deur behoorlike verfwerk, spesifiek poeier bedekking, wat verseker dat die kleinste areas gedek word. Van klein tot groot oppervlaktes word gedoen, en ons verseker dat die droog proses 'n duursame bedekking bied.

Elektriese omheining

Die behoorlike beskerming en afsperring van elektriese komponente soos kragopwekkers is uiters belangrik vir veiligheid. Ons verskaf duursame staal en verseker slegs beheerde toegang tot elektrise panele en ander komponente.

Tuindekor

Ons bied 'n verskeidenheid van toebehore om jou tuin aantreklik te maak. Planthouers, rankers, en ander items laat jou tuin uitstaan van die res.

Produkte Gallery

Produkte Gallery

  • Alle Produkte
  • Onthaal Areas
  • Poeier Verfwerk
  • Sekuriteit
  • Staalwerk
  • Tafels vir Kinders
  • Tuindekor
  • Vertoon Staanders
Sekuriteit vir kragopwekkers en ander elektriese komponente

Diefwering

Tuindekor

Tuindekor

Sekuriteit vir elektriese komponente

Sekuruteit vir elektrise panele en komponente

Meubels vir lapas en onthaal areas

Meubels vir lapas

Sekuriteit vir gasbottels.

Diefwering

Meubels vir lapas en onthaal areas

Meubels vir lapas

Meubels vir lapas en onthaal areas

Meubels vir lapas

Poeier verfwerk vir staalprodukte verseker 'n lang lewe, beskerm teen die elemente.

Poeier Verfwerk

Vertoon Staanders

Vertoon Rakke

Tafels en stoele vir kinders in skole en nasorgsentrums

Tafels en stoele vir kinders

Tafels en stoele vir kinders in skole en nasorgsentrums

Tafels en stoele vir kinders

Tuindekor

Tuindekor

Tafels en stoele vir kinders in skole en nasorgsentrums

Tafels en stoele vir kinders

Vertoon Staanders en Rakke

Vertoonstanders en Rakke

Hangplek vir gimnasium uitrusting

Vertoonstanders en Rakke

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Treilers vir 'n verskeidenheid van toepassings

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Verskillende Staalwerk projekte

Staalwerk

Vertoon Staanders

Vertoon Rakke

Tuindekor

Tuindekor

Vertoon Staanders

Vertoon Rakke

Tuindekor

Tuindekor

Vertoon Staanders

Vertoon Rakke

Vertoonrakke vir tydskrifte en koerante

Vertoonstanders en Rakke

Tuindekor

Tuindekor

Roterende rakke vir tydskrifte, DVDs, CDs, en ander items

Vertoonstanders en Rakke

Tuindekor

Tuindekor

Vertoonrakke vir 'n verskeidenheid van items

Vertoonstanders en Rakke