Ons poeierverf proses is ideaal vir 'n verskeidenheid van industrieƫ soos 4x4 voertuie en ander nutsvoertuie, werkswinkels, die mynbedryf, die meubel industrie, en meer. Ons poeierverf ("powder coating") proses verseker dat elke deel van die staalproduk gedek is. Dit verseker dat die item bestand is teen roes en verwering.
