Top kwaliteit staalwerk en vervaardiging
Geen werk is te groot of te klein nie
Kleinberg Produkte is 'n familie besigheid wat vir baie jare al in bedryf is. Ons is trots op die wat ons bereik het en bied uitstekende staal en vervaardigings dienste.
By Kleinberg Produkte bied ons 'n verskeidenheid industriƫle dienste, insluitend verfwerk (powder coating), sekuriteits omheinings, pasgemaakte rakke, en baie meer. Kontak ons vir enige van die volgende:
- Elektriese Beskerming
- Kinder Tafels
- Poeier Verfwerk
- Sekuriteitsomheinings
- Staal Produkte
- Tuindekor
- Uitstal Rakke
[ Kyk gerus na ons uitgebreide dienste vir meer inligting. ]
Span
Ons Hardwerkende Span

Wessel Radyn
EienaarDie eienaar, maar met 'n baie praktiese benadering, en jy sal hom meeste van die tyd in die werkswinkel vind.

Wessel Radyn Jr
Werkswinkel SpesialisSoos sy pa, kry jy hom in die werkswinkel, waar hy die daaglikse prosesse beheer en verseker dat top dienste gelewer word.
Ons Vaardighede
kyk wat ons bied
Staalwerk 100%
Poeier Verfbedekking 90%
Sekuriteit 75%
Uitstal Rakke 80%
Spesifieke Projekte 90%
Ander 55%
